Remember me | Lost Password?


7.73

14.15

11.37
jhb
27°
pta
30°
ct
16°
dbn
27°

Baie mense het gedink dit sal nooit gebeur nie, maar op 1 Maart 2008, gaan twee van die grootste ikone in die Afrikaanse musiekbedryf finaal die strydbyl begrawe deur vir die eerste keer ooit die verhoog te deel!

Jacaranda 94.2 en Brikor bied met trots aan:  Steve Hofmeyr en Anton Goosen – saam op een verhoog!

Die vertoning beloof om die grootste skouspel nog in die Afrikaanse musiekbedryf te wees, met hierdie twee fenominale kunstenaars wat, na talle gevegte, saam op die verhoog sal verskyn.

Die voorprogram is gelaai met kustenaars soos Nadine, Rudi Muller, Joe F, die Straatlig Kinders, Jacques de Coning en vele, vele meer…
Maak seker jy bespreek nou jou kaartjie vir hierdie monumentale gebeurtenis wat plaasvind by SuperSport Park in Centurion! 

Hekke maak reeds om 13h00 oop en kaartjies is beskikbaar by Computicket. 
More Music March – Net nog ‘n rede om ingeskakel te bly by Jacaranda 94.2…

Please click here to get this information in English


Spesiale aanbiedinge op kaartjies nou verby!

Kontak Computicket om te hoor of daar nog

enige kaartjies beskikbaar is.
 

 
 
 


Alert - More tha you can imagine
GQuinn
Private Property - List Now, Save Thousands
Honda Menlyn
Koopkrag - Money Saver
Smartsell - the SMART approach to real estate
Time Saver Traffic
Sports Cage with Trevor Cramer
Jacaranda 94.2: Fresh Cut
Jacaranda 94.2 Street Busters
Loftus Rugby
Snap
Love Zone
Hit Play
Jacaranda 94.2 Satellite Studio @ Montecasino