Remember me | Lost Password?


7.47

14.61

11.62
jhb
24°
pta
26°
ct
24°
dbn
23°

What'sOn

Jacaranda 94.2 is committed to serving the community by allowing you to advertise your event for free on What’s On.
Please send your details to whatson@jacarandafm.com or fax 012 657 0105.

Regions:
Gauteng and North West Limpopo Nelspruit and Surrounding Areas Mpumalanga

Pretoria Sungardens Hospice

Dit is Moedersdag hierdie naweek en die Pretoria Sungardens Hospice nooi die hele familie om by die Pannekoek Maraton by Wilgers Hospitaal te kom ontspan. Mathys Roets gaan die Vrydag optree en Saterdag sal daar ‘n veiling by die Hospice wees. Vir derdere inligting skakel 012 348 1934.

When: Vrydag en Saterdag

Hospice wees

Contact: Hospice
Tel : 012 348 1934


Raslouw Familiemark

Kom geniet die dag saam as gesin by Raslouw Familiemark op Saterdag 10 Mei vanaf 10h00 tot 15h00. Ouers kan die mark met 25 uitstallers rustig verken terwyl die kinders die vermaak wat die Raslouw Kinderhotel bied, kan geniet. Kontak Hester op 082 267 4702 vir navrae.

When: Saterdag 10 Mei

Raslouw

Contact: Hester
Tel: 082 267 4702


Bailiwick Guest Manor

Bailiwick Guest Manor in Ferndale, Randburg bied op Sondag, 11 Mei 'n Moedersdag buffet middagete aan. Dit begin 12h00 en die koste van R180 sluit in 'n buffet middagete, komplimentêre glas vonkelwyn met aankoms, spesiale geskenk en 'n skoonheids geskenkbewys. R120 vir ander familie lede en R40 vir kinders onder 12 jaar. Kontak Sonja op 011 787 6933 vir besprekings..

When: Sondag, 11 Mei

Ferndale, Randburg

Contact: Sonja
Tel: 011 787 6933




To advertise your event for free, email whatson@jacarandafm.com, or fax 012 657 0105

 

Jacaranda 94.2 Buyers Guide: I-Talk Cellular
Private Property - Buyers Guide
Alpha Pharm Buyers Guide


Koopkrag - Money Saver
Bid or Buy
Riverworx - www.riverworx.co.za
Smartsell - www.smartsell.co.za
Sports Cage with Trevor Cramer
Vodacom Super 14 Ticket Giveaway
Jacaranda 94.2: Fresh Cut
Jacaranda 94.2 Street Busters
Snap
Love Zone
Hit Play
Time Saver Traffic
Jacaranda 94.2 Satellite Studio @ Montecasino