|

Jacaranda 94.2 is committed to serving the community by allowing you to advertise your event for free on What’s On.
Please send your details to whatson@jacarandafm.com or fax 012 657 0105.
Cambridge Akademie |
Cambridge Akademie in Witbank bied ‘n Musiek prêt aand aan op 26 Julie. Kontak Retha op 082 597 5090 vir verdere inligting. |
Wanneer: 26 Julie
Witbank
|
Contact: Retha
Tel: 082 597 5090
|
‘Dreggs Bike’ Klub |
Die ‘Dreggs Bike’ Klub bied ‘n Frost Run op Sondag 27 Julie aan vir alle motorfiets liefhebbers. Die 270 kilometer reis skop te Rhino Ridge Klub in Witbank af. Daar sal vermaak en kontant pryse wees. Inskrywing beloop R80 per persoon en sluit ontbyt in. Skakel Pieter op 082 443 0511 vir meer besonderhede. |
When: 27 Julie
Witbank |
Contact: Skakel
Tel: 082 443 0511
|
Leanie May |
Sangsensasie Leanie May tree Saterdag 26 Julie in Witbank by Hoërskool Generaal Hertzog op. Kaartjies beloop R80 per persoon en kan verkry word deur 079 693 6359 te skakel. |
When: 26 Julie
Witbank
|
Contact:
Tel: 079 693 6359
|
To advertise your event for free, email whatson@jacarandafm.com, or fax 012 657 0105 |