Deserving dad gets a hand to help his angel

Deserving dad gets a hand to help his angel

A helping hand for brave leukemia fighter, 5-year old Andrea and her family.

img_7361.jpg

Request from:

Nadia Lauwrens


Request for:

Chris, Jackie, Andrea and baby Alupoaie

 

 
 
Angel:

Retha Ingenbleek, Spar Sponsorship Controller – North Rand

 

Sponsoring:

Spar vouchers worth R20 000,00 for groceries until the end of the year AND another R30 000,00 from the proceeds of the Spar Woman's Race on 29 August at Super sport Park for necessities and Andreas medical needs. That's a total of R50 000,00 of help from Spar North Rand!

 

Background:

We met 5-year old Andrea and her dad Chris, when the Complimentary Breakfast broadcast live from the Steve Biko Academic hospital in June. Little Andrea wanted too meet the team. She pulled her drip-stand without problem and walked around in her pink pajamas - chatting to everybody and telling us that her mommy was in hospital too, to have her baby brother. If we didn't have inside info, we would not have known that this little girl was very ill - her eyes sparkle and she seems very content with life. Her dad, Chris however cannot work because he looks after Andrea in hospital, while his wife Jackie, is home with the new baby brother. A friend of the family e-mailed Good Morning Angels to ask for help for this special family - who have an abundance of love, but needs a little help to get past this unexpected twist in their lives.   

 

Original request:

Goeie dag


Julle het 'n gesprek op die Complimentray Breakfast Show gehad met Andrea van die pediatriese onkologie-afdeling in Steve Biko hospitaal. Sy is 'n staats-pasiënt en word vir lukemia behandel. Ek stuur hierdie vir julle omdat haar gesin baie swaar trek.
Andrea en haar mamma, Jackie en haar pappa, Chris bly in Devon. Dit is 'n klein dorpie tussen Delmas en Secunda. Haar pappa kom van Romenië af. Hy en Jackie is getroud, maar weens 'n finansiele probleem kan Chris nie sy papiere van Romania af kry om sy Suid Afrikaanse burgerskap te kry nie en agv dit sukkel hy om werk te kry.


Chris het as die bestuurder van 'n die hotel en kroeg in Devon gewerk en dis waar hy en Jackie ontmoet het. Sy het  die kroegdame geword en hulle is getroud. Chris het 'n klein salaris gekry, maar verblyf in 'n woonstel op die perseel en 'n kar was deel van sy pakket. Verlede jaar het Chris en Jackie besluit om weg te trek omdat dit nie 'n goeie omgewing vir Andrea was nie en dinge by die hotel nie meer goed gegaan het nie.  Hulle het steeds nie 'n kar nie en leen een as hulle dit nodig het. Chris het nog nie ander werk nie.  
Andrea het pyn gehad in haar bene en dit het nie beter geword nie. Hulle het haar Dokter toe gevat en die dokter het hulle gestuur vir x-strale van haar bene. Die radioloog het voorgestel hulle haar vat vir bloedtoetse en dis hoedie kanker op getel. In daardie stadium was Jackie alreeds so 5 maande swanger. Die nuus van Andrea se leukemia was aan hulle gebreek 3 of 4 dae voor Andrea se 5de verjaardag.


Toe ons hoor van die nuus, het almal begin inspring om te help. Ek het self 3 kinders, waarvan 2 seuntjies is. Ek het baie babagoedjies vir hulle gegee en almal wat kon het ook.


Hulle grootste behoefte op die oomblik is die petrol-geld om na die hospitaal in Pretoria te ry en terug (ongeveer 160km Pta toe en 160km terug) en dan vir bababoetie se doeke en sy formule melk ens. En dan gaan Chris weer 'n werk moet kry.  
Ek, my gesin en al die vriende hoop en bid dat julle by Good Morning Angels vir die gesin sal kan uithelp.


Vriendelike groete,
Nadia Lauwrens
 
 

Show's Stories