Lokprent: Suurlemoen, die fliek

Lokprent: Suurlemoen, die fliek

Suurlemoen, die film is geÏnspireer deur Jaco Jacobs se gelyknamige baie suksesvolle jeugboek.

0_2.jpg

Dit vertel die storie van twee tieners, Tiaan en Zane, wat lief is vir skaatsplank ry, blog en kitaar speel.

Dis 'n storie vir die hele gesin wat handel oor grootword, verantwoordelikheid neem vir jou keuses en drome wat waar kan word as jy dit hard genoeg jaag.

"Want girls hou van ouens in rock bands!?"

Met: Tiaan Kelderman, Ben Pienaar, Aimee Ritchie, Pearl Monama en Chris Chameleon

Vervaardiger: Niel van Deventer

Draaiboek: Vickus Strijdom

Regisseur: Vickus Strijdom

Inligting: Verskaf

Show's Stories