Outer Ad (Wallpaper) Banner
SHOWS
Weekdays from 06:00 - 10:00
About Show
The Complimentary Breakfast
Presented by Rian van Heerden, Ashley Hayden, Dianne Broodryk and Robbie Kruse
59 comments Add yours

Anonymous Reply ·
Hi Rian Ek het n idee vir n program en ek weet dit sal luistegetalle trek. Wil graag jou input hoor sal dit waardeer as jy my sal kontak - freddie.brits@yahoo.co.za of 0836107047 Dit sal beslis n opskudding veroorsaak
Anonymous Reply ·
heloo Rian eks ivan horner van pretoria ek studeer by varsity college in pretoria my pa is 9 jaar trug oorlede en my ma is n enkel ouer en ek wil baie graag inskryf vir die standardbank studente geleentheid wat hulle iets betaal sal dit baie wardeur is hulle van my klas geld kan betaal ivanhorner2@gmail.com 0726829288
LUAN Reply ·
HALLO AAN DIE BREAKFAST SPAN - EK VRA GEEN HANDOUTS NIE ASB AL WAT EK VRA IS WERK - EK IS GOED GEKWALIFISEERD MAAR SUKKEL AL 5 JAAR OM WERK TE KRY - DOEN ELKE DAG AANSOEK - IS 56 EN IS NOG BAIE JONK EN KAN NOG JARE WERK - JULLE IS MY LAASTE HOOP ASB - LUAN 0834071306
Anonymous Reply ·
Dear “Complimentary Breakfast Team” It’s very rarely I will take time to do this, I am that very meticulous customer everybody is afraid off and if it’s not right I will speak, my family fear that glimmer of frown. I have of lately converted to Jacranda FM, actually I am in the proces of converting everybody I know. I want to pass on my heart felt congratulations on the current show and format. I will even confess being a “Soutie”, I am finding the show fantastic, and I am not talking about your playlist the playfully banter etc on air is great. My quandary was listening to Highveld or going for root canal surgery, I have off lately rather gone for root canal surgery without the anesthetic than forced to listen to those folk on the station. I am about to throw my useless radio in my office out the window and send it to a quick and painful death, because it battles to pick up your show. Well done, I am hoping I can stay on Jacranda for the day, that’s if this evil radio that is in league with the evil forces can stay on your channel. Very Happy Listener Chris Coombs
Anonymous Reply ·
Ek wil net sê RIAN JY FLIPPEN ROCK!!!! Jy maak my dag! Dis so lekker om in die oggende na jou te luister met al jou comments en snaakse sê ge=oed! Ek het so lekker gelag vanoggend oor jou Sletsappies! Daars net ! Rian van Heerden en hys TOPS!!
Anonymous Reply ·
Ek wil net sê RIAN JY FLIPPEN ROCK!!!! Jy maak my dag! Dis so lekker om in die oggende na jou te luister met al jou comments en snaakse sê ge=oed! Ek het so lekker gelag vanoggend oor jou Sletsappies! Daars net ! Rian van Heerden en hys TOPS!! Hahaha by the way eks Elizca- Pretoria Noord
Anonymous Reply ·
wie is 'tiramisu' het hy 'n regte naam....want ekt dit gemis
Anonymous Reply ·
Rian and the Coplimentary Breakfat crew i hope you enjoyed the Mr Bojangles burgers
Anonymous Reply ·
Rian and the Coplimentary Breakfat crew i hope you enjoyed the Mr Bojangles burgers thats just to say thanks for a great show you guys present in the morning.
Anonymous Reply ·
Goeie more almal, Ek en my vrou was in 2004 in Orlando, Florida, toe hurricane Jean, Florida slaan. Ons het die Woensdag daar aangekom, die Saterdag toe slaan die hurricane Florida aan die ooskus. Dit was scary, daar is 'n aandklok reel ingestel en dit is al wat jy op die tv sien.,
Anonymous Reply ·
Skuus tog, druk ek enter. Jy raak nogal bekommerd as die coast guard in 'n parkeer area ontplooi Die een ding wat jy sien is, is hoe resilliant die Amerikaners is na so n ramo.
Anonymous Reply ·
Jammer, al weer gedoen. Die hurricane in Florida 2004. Casper Potgieter 076 113 9733
Anonymous Reply ·
Hello! akkddce interesting akkddce site! I'm really like it! Very, very akkddce good!
Carol Reply ·
Rian ek love jou. Jy maak my dag... saam met Diane, Robbie, Ashley en Tembiso (skuus, weet nie of ek sy naam reg spel nie). Se asb vir Tembiso hy moet meer lag want dit is baie aansteeklik en kan nie help om saam te lag nie. Julle span is great. Hoe so aan!
Anonymous Reply ·
Ek stem complimentary Breakfast team julle is great, ek luister elke oggend na julle oppad werk toe, Rian ek kan nie wag as iemand iets aangevang het en jy comment daar oor soms dink ek jy gaan in groot moeilikheid beland wil jou nie verloor van die show af nie maar jy se dit soos dit is, julle maak my dag, die hele team net soos hy is is wonderlik ek geniet julle vreeslik baie. laat dit goed gaan Rian "keep the comments coming" want ons almal dink dit jy se dit net!!!!!!
Anonymous Reply ·
Ek het geld nodig om nuwe bande op my Audi R8 te sit. Kan julle help?
Anonymous Reply ·
More Rian, Morning Diane, Good Morning Breakfast Team
Anonymous Reply ·
More Rian, Morning Diane, Complimentary Breakfast Team, - Weet nie mooi hoe om te werk te gaan nie, sal sommer met die deur in die huis val. Hier by my werk in centurion is 'n outjie, hy is 'n laboraorium assistent. Vanoggend het hy kom vra ek moet vir hom 'n brief/form tik om geld in te samel. Vra toe vir wat en hoekom. Die gebeurtenis staan toe so! Sy sustres kind in limpopo het ernstige brand wonde opgedoen as gevolg 'n elektriese kortsliuting. Haar regter hand is sodanig beskadig dat dit inmekaar getrek het, met die regterhand se ring vinger en pinkie wat vasgegroei het aan mekaar, daar is geen vel oor om te kan toegroei nie. Die hospitaal daar in Limpopo kan haar nie help nie weens die erns van die besering. Die meisie is 16 jaar oud (haar verjaarsdag was die 7e Mei), haar naam is Reneilwe Masoga. Ek hoop julle kan dalk help, die meisie se toekoms gaan beslis deur die ongeluk geraak word. Kontak nommers is Nicolen Masoga 0713866799, en vir haar ma Martha Masoga 0766409193. Julle het 'n great show, sit daagliks 'n glimlag op my gesig terwyl ek werk toe ry! Groete, Sanette Nel
Anonymous Reply ·
Hi, my naam is Christina en luister eintlik na 5fm... MAAR ek het onlangs getrek en in die area waar ek nou woon kry ek nie op vangs nie, so my tweede keuse is 94.2. Ek skakel dadelik die radio aan wanneer ek opstaan om koffie te maak en luister dan met gevolg elke oggend na julle. net een probleem, die ou wat breakfast show doen praat helfde van sy sinne engels en helfde afrikaans.... hy herhaal ook homself i paar keer in engels as hy iets in afrikaans gese het. Ek is mal oor die show, maar as jy engels praat, praat dan engels, en as jy afrikaans praat praat afrikaans. Is die nie tog die mees afrikaanste stasie waarna ons kan luister nie... Behalwe kragbron en daai stasies waar hulle vir ure gesels met mense in die karoo..... In elk geval, ek sal aan hou luister, hoop dit kom reg. Baie liefde en groete. Christina Viljoen. christinap36@yahoo.com