Good Morning Angels: Helping our furry friends in need

Good Morning Angels: Helping our furry friends in need

In this time of Coronavirus isolation -  don’t forget our furry friends in need!

Wollies Animal Shelter
Supplied

BACKGROUND: As the country prepares for three weeks of lockdown to save human lives, there are animals in need that will be left destitute and hungry if the shelters where they are cared for do not receive some assistance. One of the special places is Wollies Animal Shelter. Wollies has been a haven for abandoned and unwanted dogs and cats for the past seven years. 

They receive no government assistance and have survived to provide this vital service purely through donations and volunteers. Wollies currently cares for 600 dogs, around 400 cats, three donkeys and a few rabbits. Their only objective is to care for our furry friends who cannot care for themselves. Wollies does not euthanize - in fact, they have some residents who’ve been there from day one. 

Wollies’ biggest wish is to find loving homes for the animals, through adoption. 

While the animals are in their care, they are sterilised, vaccinated and if necessary, taken to the vet for medical attention. Many of the animals who are brought to Wollies, or found dumped and destitute, are in a terrible state and need medical attention. Wollies’ vet bill alone is between R 8 000,00 and R 36 000,00 a week! 

In this time of unprecedented global isolation, Wollies needs some serious Angel love. 

You can donate:  Direct deposit or debit order (Donors will receive an 18A Tax Certificate)

Account: Wollies Animal Project NPO

Bank: FNB (Kolonnade)

Account number: 620 696 74 292

Reference: “Donate"

Other needs:

* Food for puppies, mature dogs, kittens and cats

* Basic medication and medical supplies like deworming- and tick @ flea tablets

* Volunteers - at the shelter and with skills like social media, website and admin 

* Transport/pick-up of donations

* Get involved with events and fundraising

* Sponsor a kennel 

REQUEST FOR: Wollies Animal Shelter

REQUEST FROM: Numerous Jacaranda FM listeners including Shan Edwards and Magda Pretorius 

ANGEL: The Good Morning Angels Fund NPC

SPONSORING: The GMA Fund will assist Wollies Animal Shelter with R50 000,00 for vet bills and other neccestities to look after the animals in their care.

ORIGINAL REQUEST: 

Good day, Martin and Angels Team,

I wish to plead with you to please help Wollies Animal shelter. They are on the verge of closing their doors due to a lack of funds.

They are one of the few animal rescue centres that go above and beyond for the community and animals in need.

Cilla and her team are just phenomenal in everything that they do. They have over 400 cats and then 600 dogs in their care! They don’t get any government funding at all and every animal that comes through their doors gets vaccinated, sterilized and microchipped. All with the bare minimum of donations that they receive from the public. Yes, they do receive food donations from various companies, but the cost of keeping the shelter open is killing them.

I myself have adopted a cat from them and know everything that they do for these unwanted and abused animals. If we had to lose this shelter it would have a devastating effect on the Pretoria community. 

Please HELP!

Kind regards

Shan

ANOTHER REQUEST:

Aan die Engel wat hopelik 'n helpende hand gaan uitreik

Ek skryf hierdie e-pos in Afrikaans, nie omdat dit my moedertaal is nie, maar omdat dit 'n hartstaal is en hierdie saak lê baie swaar op my en my dogters se harte.

Wollies diereskuiling benodig dringend finansiële hulp en GROOT skenkings van honde- en katkos, anders gaan hierdie wonderlike onderneming hulle deure finaal moet sluit.  Die skakel hier onder beskryf Wollies se oorsprong en hoedat die organisasie sedert 2003 van 'n basiese poging om mishandelde diere te red en te steriliseer in arm woongebiede soos Wolmer (Pretoria,) onbepland ontwikkel en gegroei het tot 'n volwaardige en ongelooflike dierebeskermingorganisasie..  

https://www.happytailsmagazine.co.za/news-articles/giving-them-a-second-chance/    

Ek is deeglik bewus daarvan dat Good Morning Angels  fokus op Homo sapiens wat die een of vorm van hulp benodig, maar Liewe Engel, iedere en elke hond en kat by Wollies het daar beland as gevolg van die mens se wandade erge diere mishandeling, diere wat deur "kan-nie-omgee" mense  in bokse langs die pad of in 'n veld gelos is, diere wat sonder kos en water agtergelaat is deur mense wat verhuis het en hulle nie kon of wou saamneem nie of hulle net eenvoudig in die nag voor Wollies se hek gaan los het, dikwels in die bitter koue of gietende reën.

Wollies ondersteuners en werkers red gedurig diere wat langs die pad rond dwaal, deur motors raakgery en vir dood agtergelaat is en babakatjies en hondjies wat iewers weggegooi is asof hulle bloot vullis is wat op 'n ashoop hoort. Hierdie diere is totaal afhanklik van mense wat wel omgee en skenkings doen om hulle aan die lewe en gesond te hou en hopelik ook vir hulle goeie huise te vind.

Ek vra GROOT ASSEBLIEF dat julle minstens net Wollies sal gaan besoek en met die stigter en eienaar, Cilla Texler gesels om te begryp hoe enorm hierdie liefdestaak geword het en waarom hulle dringend ingryping van een van Jakaranda se Engele  benodig om hulle deure oop te hou en die diere van 'n gewisse dood te red. 

Elke keer wanneer ek Wollies se Cattery besoek verkyk ek my aan die wendyhuisies wat fleurig geverf is en afgebaken is in 'n Creche vir die baba katjies, 'n Siekeboeg of kwarentynarea om sorg te dra dat die ander katte nie aansteek nie en selfs 'n Old Age Home vir die ouer katte. Elke liewe kat het 'n naam, 'n halsbandjie en sy of haar eie bedjie om in te slaap.  Enige iemand wat 'n kat het met 'n sandbak in die huis sal weet hoe gou dit onwelriekend kan ruik. Nie by die Cattery nie! Die huisies en katte word super skoon en higiënies gehou. 

Daar is aparte hondehokke vir die "problematiese of temperamentele" honde en groot netjiese afgebakende areas waar dieselfde grootte of tipe honde bymekaar gehuisves word. Hier het ook elke hond 'n halsbandjie en 'n naam. Elke area het deeglike beskutting teen die reën en koue en daar is selfs swempoele om af te koel in die somer. 

Ek is elke keer verstom, aangedaan en innig dankbaar ('n hele mengelmoes van blydskap en hartseer)  vir die onbaatsugtigheid en wonderwerke wat die eienaar, werkers en weldoeners daagliks met soveel diereliefde en bitter min geld verrig. Hulle is totaal afhanklik van skenkings van organisasies en die publiek, loods gedurig geldinsamelingsprojekte ens. Die veeartseny onkostes vir sterilisasie en om beseerde weggooi diere te red, is skrikwekkend hoog, selfs met die veeartse se "Wollies"tariewe, en oorheers dus die finansiële inkomste by verre. Daar is eenvoudig nie genoeg mense wat bereid is om 'n troeteldier aan te neem of selfs net tydelik te pleegsorg nie. Dus groei die getalle van katte en honde wat Wollies huisves op 'n daaglikse basis.

Ek en my dogters versprei die nood van Wollies wyd en syd en skenk so gereeld moontlik, maar dit is slegs 'n druppel in hierdie groot leë emmer wat nooit vol raak nie. 

Ek hoop, glo en vertrou dat julle 'n organisasie of individue sal vind wat soos ek en my gesin nie ons lewens sonder ons dierekinders kan voorstel nie en die nodige fondse of skenkings beskikbaar kan stel.

Met dank vir die wonderlike werk wat julle verrig.

Magda Pretorius

 

Do you want to adopt a furry friend? These beautiful animals need safe homes. 

Wollies Animal Shelter
Supplied
Wollies Animal Shelter
Supplied
Wollies Animal Shelter
Supplied
Wollies Animal Shelter
Supplied

Cinnamon 

Wollies Animal Shelter
Supplied

Show's Stories