Ons kan weer glimlag! Glimlag Fees is hier!

Ons kan weer glimlag! Glimlag Fees is hier!

Ons kan weer breed glimlag op Saterdag, 1 Oktober! Kom kuier saam met van die land se grootste kunstenaars by die Glimlag Fees in Benoni.

glimlag fees

Die Heuwels Fantasties, Matthew Mole, Francois van Coke, Bernice West, Riaan Benade, Martin Bester en vele meer is reg om jou te bederf soos nooit tevore.

'n Reuse-verhoog, gourmet kosse en die lekkerste drankies gaan jou sintuie bederf terwyl unieke stalletjies 'n lus vir die oog sal wees. Sien jou by die Oosrand se lekkerste fees!

 Kaartjies is beskikbaar by TicketPro 

Show's Stories