Voluit Afrikaans 2023
Updated | By Jacaranda FM
Voluit Afrikaans 2023, is 'n splinternuwe Afrikaanse-musiek konsert wat gemik is op familie en vriende!

Beide kykNET en Jacaranda FM is trots en opgewonde om mediavennote van hierdie puik inisiatief te wees!
Die pragtige en ekoniese Casalinga Country Estate in Muldersdrift is die gasheer van die geleentheid. Hier beleef jy 'n skouspel van musiek in die milieu van 'n park.
Die kunstenaars is fyn gekies:
Appel, Refentse, Corlea, Andriëtte, Demi Lee Moore, Bok van Blerk en Spoegwolf.
Benewens die top kunstenaars is daar ook gesogte wynplase wat uitstal en gourmet kosstalletjies wat aan elkeen se smaak sal voldoen.
Dag: Saterday, 3 Junie 2023
Venue: Casalinga Country Estate
Area: Muldersdrift
Tyd: 10:30
Kry jou kaartjies HIER!
Show's Stories
-
Kid orders albino snake with mum's phone for R1.9k
Kids can pretty much do anything...
The Workzone with Alex Jay 19 hours ago -
Son asks mom to think about what she's wearing
Others commented saying maybe he was a dad in a past life...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 19 hours ago