RESEP: Die Glam Guru bak viskoekies

RESEP: Die Glam Guru bak viskoekies

Is Hannon Bothma dalk Suid-Afrika se volgende bekroonde sjef? Die Glam Guru deel sy viskoekie-resep met jóú.

Hannon
Verskaf/ Hannon Bothma

Gedurende die nasionale lockdown is duisende Suid-Afrikaners besig om te bak en brou - selfs die Glam Guru. 

LEES: KYK: Hannon Bothma maak hawermoutkoekies én deel resep

Hannon Bothma is besig om sy bak vernuf te toets. Hy het spesiaal met die Scenic Drive sy viskoekie-resep gedeel. 

RESEP: 
Hannon
Verskaf/ Hannon Bothma se viskoekie-resep

Show's Stories