Arno Carstens se Afrikaanse album is hier

Arno Carstens se Afrikaanse album is hier

Arno Carsten is terug, maar die keer met sy eerste Afrikaanse album, Die Aandblom 13.

Arno Carstens
Supplied

Die Aandblom 13 is die adres waar Arno hy groot geword het  en is vir hom simbolies, dis waar sy Afrikaanse wortels ontspruit het.


Die Aand het steeds Arno se kenmerkende en unieke klanke waaraan sy aanhangers gewoond is, en hierdie EP is absoluut uniek and baie persoonlik, aangesien elke lied self deur Arno geskryf is.


Hier is meer oor sy nuwe album.


Watch: Arno Carstens shows us his Hole Heart on MBD Live!

- Persverklaring

Show's Stories