Sterre maak gereed vir "Eintlik Nogal Baie"

Sterre maak gereed vir "Eintlik Nogal Baie"

Akteurs, film kenners en aanhangers maak gereed vir die nuwe Afrikaanse fliek, Eintlik Nogal Baie wat dié week aan die media bekendgestel word. 

Eintlik Nogal Baie
Supplied

Die rolverdeling sluit baie bekende name in soos André Lötter, Marisa Drummond, Zak Hendrikz, Ashmund Martin, Elsabé Daneel, Anton Dekker, Susanne Beyers, Themsi Times en Hein de Vries.


Eintlik Nogal baie is geskryf deur Jarrod de Jong en Pieter Oosthuizen en vervaardig deur Jarrod de Jong.


Regie vir die film is behartig deur Jacques Brand (The Blanket, Die Laaste Ure).


Die temalied van die fliek, Eintlik Nogal Baie, is vroeg in Augustus vrygestel en word gesing deur die 1925Band.


LEES OOK: Temalied vir "Eintlik Nogal Baie" bekend gestel

Vervaardigers het spesiaal die 19925Band genader om deel te wees van die projek. 

 

Eintlik Nogal Baie word landswyd uitgereik in teaters op 4 November 2016.


- Press Release

Show's Stories