Angelique Gerber oor liefdadigheid en "ma-wees"
Updated | By MornéJK
Aktrise en nou realiteit ster Angelique Gerber is 'n besige mamma maar sy maak graag tyd vir liefdadigheid.
Angelique, wat onlangs ma geword het en haar ondervindings met kykers op die kanaal VIA deel, meen sy help om winter so bietjie warmer te maak.
Sy het ook verklap dat, alhoewel sy onlangs 'n "vegan" geword het, haar rugby-man Jacques Potgieter nog smul aan 'n stuk steak.
"Ek gaan glad nie my seuntjie dwing om vleis op te gee nie. Daai besluit moet hy maar self eendag maak," vertel sy.
Angelique het ook onlangs baie kritiek ontvang omdat sy haar huis vir die kameras oopgemaak het maar meen as sy net een mamma kan help met haar realiteitsreeks, Angelique en Jr, dan is sy tevrede.
"Ag weet jy, daar sal altyd boelies wees maar ek steur my nie daaraan nie. Ek wil mammas, wat dieselfde deurgaan as ek, help met die regte tools," lag sy.
Angelique is ook nou betrokke by die Vuurwarm vir Charity se kombers-projek saam met Ivan Botha en Donna-Lee Robberts.
Angelique deel 5 wenke vir nuwe mammas:
Show's Stories
-
Instagram CEO reveals what happens when you accidentally like old posts
If you have ever done a deep dive on an ex’s Insta profile and accidentall…
The Drive with Rob & Roz 23 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 1 day, 3 hours ago