'Boer Soek 'n Vrou': Hier is die vyf topboere
Updated | By Jacaranda FM
"Om jou hart oop te maak en te deel met iemand sonder om te weet wat die uiteinde gaan wees, is nie net dapper nie, maar ook die grootste geskenk wat jy vir iemand kan gee," sê die 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder, Reandi Grey.
Verlede week het sy by die tien boere gaan inloer om uit te vind waarna hulle soek en waar hulle hulself in hierdie stadium sien. In Donderdag se episode was dit sy en die bultende possakke wat afgelewer moes word, en die boere wat moes uitvind of hulle genoeg briewe ontvang het om deur te dring na die blitsafspraakronde.
Hier is 2025 se Top 5 boere.
Willie (26), 'n makadamia- en wildboer van Badplaas, Mpumalanga.
Rudi H (56), 'n boerbokboer van die Noord-Kaap
Evert (38), 'n makadamia-, sitrus- en wildboer van Tshipise
Pieter (29), skaapboer van Richmond, Noord-Kaap
Rudi (47), toerisme en wildboer van Beestekraal, Noordwes
Meer hier oor Boer Rudi.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
Meer op Jacaranda FM
Show's Stories
-
The new tiny vehicle trend taking SA by storm
Any moment can become a viral moment with South Africans’ sense of humour.
The Drive with Rob & Roz 1 day, 22 hours ago -
Minister sê vir man op krukke: "Jou ma se p**s"
Die tipe goed wat jy net in Suid-Afrika sal sien…
Breakfast with Martin Bester 2 days, 9 hours ago