KYK: Diaan Lawrenson en Tinarie van Wyk Loots skitter in nuwe dramareeks
Updated | By Jacaranda FM
Die sterbelaaide dramareeks begin binnekort...
In 'Appels' en Tee lyk 'Lisa Rossouw' (Diaan Lawrenson) se lewe ideaal, tot haar ou vriendin 'Henriëtte' (Tinarie van Wyk Loots) onverwags ná 27 jaar opdaag.
LEES: Francois Jacobs, Chris Jaftha gesels oor gewaagde Afrikaanse film
Met die De Klerks se terugkeer en ou seer wat herleef word, ontbloot die reeks diep geheime uit die verlede. Dit is 'n roerende verhaal oor vriendskap, familie, vergifnis en tweede kanse – teen die pragtige agtergrond van die Langkloof.
Die sterbelaaide dramareeks begin op Dinsdag 21 Oktober om 20:00 op kykNET (kanaal 144) en is ook op DStv Stream beskikbaar.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
French indie video game dominates 2025 Game Awards
The Game Awards is an annual show similar to the Oscars, where game desi...
The Drive with Rob & Roz 14 hours ago -
Kardashian sister flirts with hot teacher on social media
The reality star has been open about struggling to date while being a si...
The Drive with Rob & Roz 15 hours ago