KYK: Cameron van der Burgh verwelkom baba-dogtertjie
Updated | By Dean Paulse
Die Olimpiese swemmer Cameron van der Burgh het die mooiste foto's van sy baba-dogtertjie op sosiale media gedeel.
Die Olimpiese swemmer Cameron van der Burgh het Vrydag foto's van sy baba-dogtertjie op sosiale media gedeel.
LEES: '7de Laan' se Dezi Terreblanche keer terug na die kassie
Die baba-dogtertjie se naam is Olympia van der Burgh.
Olympia is gebore op Cameron se tien-jaar Olimpiese-herdenking.
LEES: 'Binnelanders' se Cindy Swanepoel en mede-akteur smoorverlief
Cameron het spesiaal sy vrou, Nefeli Valakelis, op Instagram vereer.
"Ons is so trots op jou na 'n moeilike geboorte - jy is die regte atleet wat normale fisiologie trotseer! Ons is so lief vir jou."
Die paartjie het ook 'n seuntjie, Harry.
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Bridesmaids forced to sign 37 rule contract by bride
Just when you think you’ve seen it all, one bride takes it to a whole new …
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago -
Study reveals which foods could turn thigh muscles into fat
Everyone knows there are risks associated with eating unhealthy food, but …
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago