KYK: Halle Berry se ikoniese Oscar-rok word uitgestal vir publiek

KYK: Halle Berry se ikoniese Oscar-rok word uitgestal vir publiek

Aktrise Halle Berry se ikoniese Oscar-rok, waarin sy haar eerste Oscar-toekenning gewen het, is tans op uitstalling vir die publiek om te sien. 

Halle Berry
Twitter

In 2001, het die aktrise Halle Berry, 56, haar eerste Oscar-toekenning gewen vir Beste Aktrise, vir haar rol as die sukkelende weduwee in 'Monster Ball'. 

Berry is een van die eerste Swartvroue wat 'n Oscar-toekenning al gewen het. 

Die rok waarin sy dié toekenning gewen het, is tans op uitstalling vir die publiek. 

LEES: Swemmer Tatjana Schoenmaker vind liefde by Rachel Kolisi se broer

Die rok was deur Elie Saab ontwerp. 

"Kyk wie het dit by die Akademiemuseum in Los Angeles, Kalifornië gemaak!" het sy in die onderskrif geskryf. 

"Nie net sal hierdie geskiedkundige Elie Saab-rok in die kundige sorg van die museum se kurators en konservators bly nie, maar dit sal ook toeganklik wees vir geslagte mense vir wie die rok ook betekenis inhou en vir altyd 'n herinnering wees dat alle dinge moontlik is."

Sien die ikoniese-rok hieronder: 

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories