Ontmoet Sneeuwitjie se prinse en die bose koningin
Updated | By MornéJK
Reynard Slabber is die prins, Angela Killian die bose koningin en Nadine is Sneeuwitjie in die nuwe Afrikaanse pantomieme wat by Emperor's Palace op die planke kom.

The rolverdeling sluit ook in Hannes Brummer en Clint Lesch wat verlede naweek hul eerste rondte vertonings gelewer het.
Sangeres, Nadine vertolk die rol van Sneeuwitjie in die hedendaagse weergawe van die bekende sprokies verhaal.
Nadine meen dis baie uitdagend omdat sy moet sing, dans en toneel speel.
"Dis it uitdagend maar ek geniet elke oomblik daarvan en ek werk saam met ongelooflike mense," het Nadine gesê.
Show's Stories
-
WATCH: Why women smell better than men
We're here to help you make 'scents' of this very interesting study!
The Drive with Rob & Roz 19 hours ago -
Find out which official 'Superman' character playlist you are!
The most recent 'Superman' release has been making waves, and people hav...
The Drive with Rob & Roz 20 hours ago