VIDEO: Nuushooftrekke 8 Februarie 2016
Updated | By MornéJK
Dianne Broodryk kyk na die nuus wat jy vanoogend moet weet.
Na drie dae van onophoudelike soek deur twee spanne, is drie mynwerkers steeds ondergronds vasgekeer by die Lily-myn, buite Baberton in Mpumalanga.
Sedert die ineenstorting Vrydag oggend is 87 werkers na veiligheid gebring.
Die families van die drie vermiste werkers wag elke dag by die myn vir nuus en het gister buite die mynhek 'n kerkdiens gehou om te bid vir die vasgekeerdes.
Show's Stories
-
VIDEO: Simoné Pretorius deel fopspeen 'begrafnis'
Dis nie iets wat mens gereeld op sosiale media sien nie!
The Drive with Rob & Roz 5 hours ago -
LISTEN: Everyone from Linden knows about swimming
We want to know what the people know...
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago