Martin Bester verskyn op VIA se gewilde ‘Musiek Paniek’

Martin Bester verskyn op VIA se gewilde ‘Musiek Paniek’

Skakel in vanaand om 20:00, net op VIA (kanaal 147). 

Martin Bester on Musiek Paniek
Source: Supplied

'Musiek Paniek' is ‘n speletjiesprogram waarin top - Afrikaanse musiekkunstenaars en hul aanhangers dit in die atlejee uitspook in 'n tawwe musiek-vasvra.

Martin Bester het duisende aanhangers regoor Suid-Afrika en vier van hulle gaan moet bewys hoe goed hulle musiekkennis is! 

LEES: Brendan Peyper stel ‘Die Wolf’ bekend op Jacaranda FM

Die speletjiesprogram is super gewild en is tans in sy vyfde seisoen.

In die nuutste episode van 'Musiek Paniek' word Carla Mackenzie herenig met haar Jacaranda FM kollega Martin Bester.

Watter van sy aanhangers gaan die kampioen wees? 

READ: WATCH: Rassie Erasmus celebrates Boks win over All Blacks

Skakel om 20:00 in om te sien of jy vir hulle ore sou kon aansit. 

tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here

Image credit: Supplied/Carla Mackenzie 

More from Jacaranda FM


Show's Stories