Ontmoet die 10 boere van 'Boer Soek 'n Vrou'

Ontmoet die 10 boere van 'Boer Soek 'n Vrou'

10 Suid-Afrikaanse boere vir 'Boer Soek 'n Vrou' is op 11 Julie 2021 aan Suid-Afrika bekendgestel. 

tien nuwe boere 2021
Source: Boer Soek 'n Vrou Facebook blad

Die gewilde kykNET-werklikheidsreeks, 'Boer Soek ’n Vrou', kan nou 2021 se tien boere, wat vanjaar op ’n liefdesreis wil gaan om die ideale pasmaat te vind, onthul.

In watter hoekie van Suid-Afrika gaan jy liefde vind?

LEES: Kurt Darren oor die storie agter legendariese enkelsnit, ‘Kaptein’

Daar is 11 boere wat liefde soek in die dertiende seisoen van ‘Boer Soek ‘n Vrou’. Kykers kon regsit Sondag, 11 Julie op kykNET om die hubare boere te ontmoet.

Moontlike pasmaats kan nou inskryf vir dié seisoen van ‘Boer Soek ‘n Vrou’.

Ontmoet die 10 boere: 

1.     Nelis, 32

Veeboerdery

2.     Johan, 28

Vee- en saaiboerdery

3.     Hannes, 23

Vee- en saaiboerdery

4.     Willem, 37

Skaap- en beesboerdery

5.     Tyson, 33

Saai- en beesboerdery

6.     Albertus, 38

Skaapboerdery

7.     Gerhard, 30

Skaap- en wildboerdery

8.     Mary-Lou, 53

Wynboerdery

9.     Carel, 29

Skaap-en beesboerdery

10.  Petré, 25

Gemengde boerdery

Foto: 'Boer Soek 'n Vrou' facebook blad 

Show's Stories