Dís hoekom hierdie 'Krugersdorp'-man glo in tuine "k*k"
Updated | By Etienne Bruwer
Mens kan nie hierdie tipe goed opmaak nie...
'n Plasing op die Facebook-groep 'Krugersdorp Community Forum', het talle mense geskok gelaat.
"Ken iemand die persoon? Hy klim elke nou en dan oor my muur en dan kak hy in my tuin. Al my Clivias is besig om te vrek. Piet Retief straat," lees die plasing.
LEES: Talle mans verkies om te sit en urineer
Martin Bester het díe man, Sebastian Fourie, opgespoor om met hom te praat oor die plasing.
Hier is die rede hoekom hy in mense se tuine "k*k":
Fourie het aan Martin Bester vertel dat die storie nie heeltemal is wat mense dink dit is nie.
Hy het vertel dat die plasing eintlik net as 'n grap bedoel is.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
'Pheromone maxxing': The latest dating craze raising eyebrows
Okay, that's enough internet for today…
The Drive with Rob & Roz 3 days, 15 hours ago -
WATCH: Safari vehicle plunges into crocodile-infested river
Well, that's certainly not how you want your safari to come to an end…
The Drive with Rob & Roz 3 days, 15 hours ago