Energieke aanhanger vang Bobby se aandag op die verhoog
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Daar is niks mooier as om terug te gee
nie.
Al is dit net om ‘n aanhanger in die gehoor raak te sien en hulle te waardeer.
Bobby van Jaarsveld is geliefd regoor die land en na hy verlede week in Kaapstad opgetree het, het hy ‘n aanhanger raakgesien en dadelik sy foon uitgehaal om die oomblik vas te vang.
READ ALSO: Bobby van Jaarsveld to undergo throat surgery
Bobby het Maandag op sy amptelike Instagram profiel gesê: “The reason we make music. I just had to take out my phone on stage and capture this beautiful moment…”
A post shared by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on
Frida se liefde vir musiek maak vir seker ons hart bly!
Het jy al die verhoog gedeel met jou gunsteling kunstenaar?
Laat Martin Bester weet!
Show's Stories
-
Preoccupied with protein: Experts share concerns about new health craze
The internet has become obsessed with protein, but this new nutrition tr...
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago -
LISTEN: Are some names sexier than others?
The Drive with Rob and Roz want to know: Is there such a thing as a hot ...
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago