Friday Live: 'Die Kontrak 2' wenner Samantha Leonard sing 'Believe'
Updated | By Etienne Bruwer
Op Vrydag se Friday Live het Samantha Leonard saam die Breakfast with Martin Bester-span gekuier om haar weergawe van Cher se 'Believe' te sing.
Suid-Afrikaanse sanger, Samantha Leonard het Vrydag op Friday Live die Breakfast with Martin Bester gekuier.
Friday Live: Ampie skop 2023 af met boeiende optrede
Die 'Duisend Keuses'-sanger het haar weergawe van Cher se 'Believe' gesing.
Sy het ook tydens Friday Live se nuwe insetsel, 'Die Sing Ding', Jessie J se liedjie, 'Price Tag' in 'n Jazz styl opgetree.
Leonard is in 2022, tydens die 'Afrikaans Is Groot' konsert by die Sun Bet Arena at Time Square Casino in Pretoria as 'Die Kontrak 2' se wenner aangekondig.
"My droom het sopas waar geword. Ek kan nie hierdie oomblik beskryf nie. Ek hoop dat mense my sal leer ken deur my musiek," het Leonard gesê na die wen-oomblik.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
SARS now using WhatsApp to contact non-compliant taxpayers
The South African Revenue Service (SARS) has decided to step up its tact...
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can ...
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago