Janie Bay en Elandré stel nuwe enkelsnit vry op Friday Live
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Suid-Afrikaanse musikante Janie Bay en Elandré het hulle weergawe van Amy Winehouse se 'Valerie' op Friday Live opgetree.
Suid-Afrikaanse kunstenaars Janie Bay en Elandré het Vrydag saam Breakfast with Martin Bester vanaf Amberfield in Centurion uitgesaai.
Die duo het ook hulle nuwe enkelsnit 'Die Einde' vrygestel en hulle weergawe van Amy Winehouse se 'Valerie' opgetree.
KYK: Barto, Bernice West en Dirk van der Westhuizen sing SA se grootste saamsing-liedjie
Kyk Janie Bay en Elandré se Friday Live optrede hier:
Hier is die kunstenaars se nuwe enkelsnit 'Die Einde':
Beide kunstenaars sal ook by hierdie jaar se Glimlag Fees te sien wees.
Die Glimlag Fees vind op Saterdag, 7 Oktober 2023 plaas en 'n propvol program en rits aktiwiteite maak dié fees 'n moet vir oud én jonk.
KYK: Kurt Darren, Juanita du Plessis en Brendan Peyper sing legendariese-treffer
Kunstenaars soos Karen Zoid, Kurt Darren, Rubber Duc, Irene-Louise van Wyk, Martin Bester, Danny Smoke en vele meer gaan feesgangers op hul voete hou.
Vir die jongspan sal daar hope vermaak aangebied word en stalletjies en 'n biertent is in die kol.
Tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here.
Follow us on social media:
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Feel Good 40th birthday Secret Sound
Join in on the celebrations to get something out, thanks to OUTsurance.
Breakfast with Martin Bester 2 days, 9 hours ago -
Why White River is one of the best small towns in SA
Breakfast with Martin Bester visited the small town of White River during …
Breakfast with Martin Bester 2 days, 19 hours ago