KYK: Kleuter gooi vloermoer tydens eertse gholf-les
Updated | By Etienne Bruwer
Dit mag dalk die vinnigste vloermoer in die geskiedenis van gholf wees…
Dis nie skaars om te sien hoe 'n gholfspeler hulle humeur verloor tydens 'n wedstryd nie, maar as díe speler 'n kleuter is, is dit 'n ander storie.
LEES: Dís hoekom hierdie 'Krugersdorp'-man glo in tuine "k*k"
Klein Louis (van onbekend) se ma het 'n video op sosiale media gedeel waar die kleutel 'n skreeusnaakse vloermoer gooi terwyl sy pa hom probeer leer hoe om gholf te speel.
This is Harry trying to teach Louis how to golf. pic.twitter.com/lmF5uF4AYs
— Rosie ♡ (@itjustrosie) June 1, 2023
Na slegs twee onsuksesvolle probeerslae, om die bal raak te slaan, het die klein seun dadelik woedend geraak en stok op die vloer neer gegooi.
Om dinge erger te maak het hy ook die gholfbal begin skop waarna hy dit toe optel en in die verte ingooi.
WATCH: Woman knocked out by garbage collector's swinging cricket bat
Dis duidelik dat die seun nie noodwendig nie rustige geaardheid het wat nodig is om gholfspeler te wees nie.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
MORE FROM JACARANDA FM
Show's Stories
-
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 1 day, 6 hours ago -
Young Pretoria learner performs on Friday Live
Marlia Botha, who was discovered by Breakfast with Martin Bester during Ja…
Breakfast with Martin Bester 1 day, 9 hours ago