KYK: SA-sanger maak noodlanding na vliegtuig brandstofprop afkom
Updated | By Jacaranda FM
Dit is beslis nie ’n situasie waarin jy wil wees nie...
Die Suid-Afrikaanse sanger Bok van Blerk het onlangs 'n skokkende plasing op sosiale media gedeel.
In sy plasing het die 'Lemoene'-sanger foto's van ’n vliegtuig gedeel en bekend gemaak dat hy ’n noodlanding moes maak nadat die vliegtuig se brandstofprop afgekom het.
"Noodlanding op plaas nadat ons brandstofprop verloor het," het hy geskryf.
'n Foto wys ook presies waar die brandstofprop afgekom het.
Kyk hier:
Volgens sy plasing was hy in Sutherland toe die insident gebeur het.
Dit wil gelukkig voorkom asof niemand tydens die insident beseer is nie.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
Foto: Bok van Blerk/ Facebook
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
LISTEN: Grammy Award-winners All-4-One share exclusive info on return to SA
The Drive with Rob and Roz spoke to the iconic R&B group All-4-One abo…
The Drive with Rob & Roz 1 day, 12 hours ago -
Tyla launches scholarship initiative for young women
The scholarship will allow young women to pursue degrees in music.
Breakfast with Martin Bester 1 day, 21 hours ago