Tarryn Lamb stel nuwe musiekvideo bekend vir 'Langarm Krismis'
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Tarryn Lamb het 'n Kersfees-album uitgereik genaamd, 'Kersfees saam met Tarryn Lamb' net betyds vir die feesseisoen!
Lamb se Kersfees-treffer 'Langarm Krismis' het 'n musiekvideo ryker geword.
Lamb se nostalgies, 'Hierdie video is spesiaal vir my ouma Freda Lamb. My liefste kinderherinnering was hoe ek my ooms domino's sien speel het, die vrou wat pret gehad het terwyl hulle Kersfees-middagete voorberei het en almal wat die feestelike atmosfeer geniet terwyl ons Bobby Hendriks se musiek geluister het.
Ma, dankie dat u die huis met soveel liefde vir almal oopgemaak het en dat ons hierdie pragtige herinneringe het wat vir ewig in ons harte sal voortleef!- Tarryn Lamb
LEES: Joshua Na Die Reën performs on Friday Live ahead of SPAR Carols By Candlelight with Jacaranda FM!
Sy sing Kersfees-liedjies onder andere met Theuns Jordaan en Die Heuwels Fantasties. Die geld uit die album verkope gaan Lamb skenk aan 'n vroeë-kinderontwikkeling-sentrum in Kaapstad.
Tarryn Lamb gaan ook deel wees van die SPAR Carols by Candlelight with Jacaranda FM in Pretoria en Johannesburg! Ons kan nie wag om jou en jou familie daar te sien nie! Meer besonderhede HIER.
Show's Stories
-
A woman in her 40s: 'Mevrou Mevrou' share their experiences
What does the world expect from a woman in her forties?
Elana Afrika-Bredenkamp 2 hours ago -
Warning for South African homeowners with boreholes
The South African government is coming after homes with boreholes.
Breakfast with Martin Bester 17 hours ago