'Troue van die jaar': Hier is Dricus du Plessis en Vasti se troufoto's
Updated | By Jacaranda FM
Volgens hulle gaste was dit die "troue van die jaar!"
In Januarie 2025, het UFC-kampioen, Dricus du Plessis, en Vasti Spiller die opwindende nuus gedeel dat hulle verloof is.
Du Plessis het die jawoord op 'n verhoog gevra tydens sy 31ste verjaarsdagvieringe.
Die liedjie 'Marry You' deur Bruno Mars het in die agtergrond gespeel toe Du Plessis die ring uit sy baadjiesak uithaal en die jawoord vra.
Spiller het in die opbou tot die groot dag oomblike van haar kombuistee en hennepartytjie op sosiale media gedeel, maar die paartjie het nie hulle troudatum publiek gemaak nie.
Volgens News24, was dit sanger Ricus Nel wat die nuusverklap het dat die paartjie se vriende en familie die naweek in Paarl bymekaargekom het vir die troue:
Die Du Plessis' het nog nie enige foto's of video's self gedeel nie, maar Vasti het haar gaste se Instagram-stories gedeel.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
Show's Stories
-
Residents charge queuing voters R5 to use bathrooms on election day
Election day in Ekurhuleni brought more than long queues. Voters found boe…
Breakfast With Martin Bester 3 days, 11 hours ago -
LISTEN: South African creator, Cool Story Bru, reveals how he stays one step ahead
The proudly South African creator behind the viral 'Cool Story Bru! c…
The Drive Home With Rob & Roz 4 days ago