Friday Live: Twee Suid-Afrikaase gunstelinge sing klassieke Rod Stewart lied
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Karlien van Jaarsveld en Joshua na die Reën het Vrydag op Breakfast with Martin Bester gekuier!
Suid-Afrikaanse sangers Karlien van Jaarsveld en Joshua na die Reën het Vrydag hulle weergawe van Rod Stewart se 'Forever Young' opgetree.
Kyk hier:
Die paar het ook hulle nuwe enkelsnit 'Beter Vir Ons Albei' gevier wat onlangs vrygestel is.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
FOTO: Jacaranda FM
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
This list reveals what makes you a "Bad" South African
According to South Africans, if you do any of these things, you are a "b...
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago -
Oscars host jokes about being “last human host”, Netflix, Amazon and more
Legendary comedian and talk show host Conan O’Brien didn’t hold back in ...
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago