Dié gewilde 'Binnelanders'-akteur word pa!

Dié gewilde 'Binnelanders'-akteur word pa!

Dié gewilde 'Binnelanders'-akteur word vir die eerste keer pa!

Clink Brink
Instagram/ Clink Brink

Clint Brink, wat veral bekend is vir sy rol in 'Binnelanders' as dokter Steve Abrahams, het onlangs aangekondig dat hy gaan pa word. 

LEES: Bekende musikant gediagnoseer met breinkanker

Brink het die opwindende nuus op Instagram gedeel. 

"Die beste verjaarsdag geskenk waarvoor ek kon vra," het Brink op sosiale media geskryf. 

LEES: Stage 15 load shedding a possibility - Eskom CEO André de Ruyter

Dit is Brink en sy vrou, Steffi van Wyk-Brink, se eerste kind. 

Die paartjie het in 2016 getrou en is sedertien smoorverlief. 

Skakel in op 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 -19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories