KYK: 'Binnelanders' se Hykie Berg deel eerste foto van babadogtertjie

KYK: 'Binnelanders' se Hykie Berg deel eerste foto van babadogtertjie

Akteur Hykie Berg het onlangs die mooiste foto van sy babadogtertjie, Leméh, gedeel. 

hykie berg
Facebook/ Hykie Berg

"Ons liefste Leméh Berg is hier," het die gewilde akteur Hykie Berg op sosiale media geskryf. 

LEES: Daar is tans 6,8-miljoen Afrikaanssprekendes in SA

In Junie, het die 'Binnelanders'-akteur Hykie Berg aangekondig dat hy vir die eerste keer pa gaan word. 

Hykie het saam met sy vrou Gerridene, met wie hy in 2020 getroud is, die opwindende nuus van ouers-word aan al drie hul hondekinders gebreek.

LEES: Amor Vittone gesels oor haar 'fantastiese' nuwe liefde

Baba Leméh Berg is op 29 November 2022 gebore. 

"Ons harte is vol en ons jubel saam. Ek is oorval met dankbaarheid," het Berg verder op sosiale media geskryf. 

Kyk na die pragtige foto hieronder: 

Skakel in op 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 -19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories