KYK: Demi Lee Moore en Barthlo se babaseun is hier!
Updated | By Jacaranda FM
Die musikalepaartjie het onlangs hul eersteling, Beau, verwelkom.
Sangeres Demi Lee Moore en haar man, Barthlo Visagie, het in April 2025 dié opwindende nuus gedeel dat hulle hul eersteling verwag.
LUISTER: Jack Parow praat oor Dricus du Plessis, nuwe musiek en die 'alternatiewe skouspel'
Die 'Die Mooi In Jou'-sangeres het die nuus van haar swangerskap op Instagram gedeel met 'n foto van hulle wat die sonar-foto's vashou.
Die geliefde Suid-Afrikaanse sangeres en Visagie is al 10 jaar saam en het in 2023 getrou.
LISTEN: Eben Etzebeth opens up about his WWE dreams, Rassie Erasmus and more
Hulle het al saam die wêreld getoer, op verhoë saam musiekgespeel en vele meer.
Die paartjie het vir die laaste paar maande reggemaak vir die volgende groot avontuur, ouerskap!
LUISTER: 'As mense my boere aanvat, word ek opgevuur' - Reandi Grey
Hulle het 'n paar spesiale oomblike gedeel op sosiale media, insluitend die geslag van hulle babatjie.
My vriendin sê die ander dag – sy dink dit is 'n meisie, maar sy hoop eintlik dit is 'n seuntjie, want die wêreld kort meer Barts – en ek stem so saam.- Demi Lee Moore
READ: Michelin-starred South African chef opening Cape Town restaurant
Nou het Moore die fantastiese nuus gedeel dat hulle baba seun, Beau, op die 30 September gebore is!
Moore het 'n foto van die familie in die hospitaal gedeel op Instagram, die eerste foto van klein Beau:
Die paartjie geniet sekerlik die baba-bubble waarin hulle nou is.
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
Foto: Verskaf
Meer op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Springboks get hilarious mention on official Rugby Wikipedia page
Our beloved national team don’t just make headlines; they change the game.
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago -
Mzansi reacts to woman using SAPS for love
You don’t have to wait for marriage to use legally binding documents to ...
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago