KYK: Die lekkerste Afrikaanse woorde!
Updated | By The Drive with Rob and Roz
Ter viering van Afrikaans se 100ste jaar as 'n amptelike taal, kyk ons na 'n paar geliefde Afrikaanse woorde!
Op 8 Mei 2025 vier Afrikaans haar 100ste jaar as 'n amptelike taal in Suid-Afrika.
LUISTER: Hiér lê Afrikaans se wortels
Vir miljoene Suid-Afrikaners is Afrikaans die taal waarin hulle lag, huil, skryf, kuns maak, kwaad word (watter taal vloek dan so lekker soos Afrikaans?), en sing.
Van die eerste Afrikaanse woorde wat reeds in 1559 opgeteken is, sluit plantname soos "kanna", "boegoe" en "dagga" in, om maar 'n paar te noem.
KYK: Riana Nel skep nuwe liedjie uit bekende Afrikaanse lirieke
In 'n splinternuwe potgooi-reeks delf Jacaranda FM diep in die oorsprong van Afrikaans — op soek na die taal se wortels.
Terwyl jy meer oor Afrikaans se geskiedenis hier kan leer, het ons vir die Jacaranda FM personeel gevra om van hulle gunsteling Afrikaanse woorde met ons te deel.
KYK: Top 10 Afrikaanse-Friday Lives
Van 'rampokkerbende' tot eg Kaapse Afrikaans, daar is 'n bietjie van alles!
Ken jy hierdie Afrikaanse woorde?
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
Foto: iStock
Meer of Jacaranda FM
Show's Stories
-
'We are hoping we don’t get more bodies': Police spokesperson says moments before discovery of sixth body
Speaking to Breakfast with Martin Bester this morning, national police spo…
Breakfast with Martin Bester 15 hours ago -
Emmy winners in key categories
The 78th Emmy Awards saw 'Widow’s Bay' dominate the night with 1…
Breakfast with Martin Bester 20 hours ago