Good Morning Angels Festive Edition: Helping parents care for the needs of their 8-year-old son

Good Morning Angels Festive Edition: Helping parents care for the needs of their 8-year-old son

Jovan is an 8-year old boy. The second youngest of his parents, Illona and Johan’s 4 children. He was born at 33 weeks and has needed help with his breathing for most of his life. From the age of four, he’s been on oxygen and has to be home schooled.

small boy gma

GOOD MORNING ANGELS 30 NOVEMBER 2016 (JOVAN/CELL-C)

 

 

REQUEST FROM: Helena Olwage

 

REQUEST FOR: 8-year old Jovan Nell

 

ANGEL: Doug Mattheus, Cell C Head: Marketing, our fabulous Good Morning Angels Festive Edition Sponsor

 

SPONSORING: Cell-C will help Jovan’s family to provide for his medical needs with a donation of R30 000,00  

 

BACKGROUND: Jovan is an 8-year old boy. The second youngest of his parents, Illona and Johan’s 4 children. He was born at 33 weeks and has needed help with his breathing for most of his life. From the age of four, he’s been on oxygen and has to be home schooled. In fact, he is mostly house-bound, which means that his mom takes care of him 24/7. Jovan’s dad recently lost his job, which has made life very difficult for this family.

 

ORIGINAL REQUEST:

 

Goeie dag span,

My naam is Helena Olwage, ek werk al 22 jaar by M-Net en volg julle show al bitter lank. (Ek’t het al paar keer verby Rian geloop in M-Net se gange. 

Ek wil baie graag hulp vra vir 'n ongelooflike gesin wat die afgelope tyd net nie die mas alleen kan opkom nie. 

Johan en Illona Nell het 4 pragtige kinders en ongelukkig het Johan sy werk verloor en Illona is voltyds ma by die huis.

Jovan is die 2de jongste kind (nou 8 jaar oud). Hy was op 33 weke gebore. In die hospitaal daai tyd het sy longetjies ingegee en toe kry hy longontsteking wat die longe verswak het. Hy het 3 jaar daarna erge asma gehad en toe tref die Adeno Virus hom wat die longe verder verswak het. Die pulmoloog kan moontlik vir ons daai uitslae/verslae aanstùur.

Die eintlike probleem is dat Jovan is kronies op suurstof wat sowat R750 kos plus al die ander medikasie beloop ongeveer R2000 per maand. Hy ontvang  "huis onderrig" as gevolg van sy immuniteit wat baie swak is en die suurstof moet aan krag gekoppel word. Die saturasie val òok baie gou as hy sonder suurstof gaan. Daar is geen medies nie en hulle wil net so graag weer 'n spesialis sien om te sien of sy toestand kan verbeter. Tegnologie het al so verbeter en ek hòop daar is darem 'n volgende stap of opsie wat hulle sal kan ontvang. Op die oomblik is hy totaal geisolleerd en mis uit op maatjies en die normale skool routine.

My hart breek om die gesin so hulpeloos te sien.

Vriendelike groete,

Helena Olwage

Show's Stories