Good Morning Angels: Helping a five-year-old fight cancer for the second time

Good Morning Angels: Helping a five-year-old fight cancer for the second time

A five-year-old 'chemo-warrior' is fighting cancer for the second time and really needs your help.

GMA image boy with cancer 1

GOOD MORNING ANGELS 3 MAY 2017 (MELTI)

Five year old chemo-warrior Melti Grobler is fighting cancer for a second time - he needs your help.

REQUEST FROM: Liezel de Bruyn

REQUEST FOR: Five-year old Melti Grobler

ANGEL:  The Good Morning Angels Fund

SPONSORING: The GMA Fund will contribute R30,000 towards Melti’s trust fund for medical treatment and the search for a bone marrow donor.

BACKGROUND: Melti Grobler is five years old. Those who know him, call him a warrior. In his little life he has battled cancer and won. Melti was just over a year old when he was diagnosed. Above all expectation, after aggressive chemo treatment, Melti went into remission - even though a bone marrow transplant is usually the only way to cure AML Leukaemia in children.

His mom, Melanie, says that at the time he was to weak and little to survive a transplant and his remission was a gift. After three cancer-free years, Melti went for his annual check-up on 10 January - again he was given a clean bill of health.

 However, two days later, Melanie got a call from his oncologist - Melti needed more tests. For a second time, cancer was diagnosed - his Leukaemia was back and Melti is again fighting the “kieme-mannetjies'”.

Mom Melanie had to give up her job to stay with him as he goes through the chemo process. His dad, Melt, is working two jobs and his eight-year-old sister, Kayleigh, is staying with their grandparents. She cannot come into contact with her little brother now as Melti has to be in a germ-free environment.

He needs a bone marrow donor and transplant that the medical aid is refusing to pay for. Over 30 possible donors have been identified, but the family needs R140,000 for the final testing. And then, the transplant that lies ahead. Melti needs as many angels as possible to help.

YOU CAN HELP: Contributions can me made towards Melti’s Trust fund.

Pelser Attorney Trust
First National Bank
Eldoraigne (Branch: 250655)
Account: 62490568816
Ref: Melti/CP0224

GMA Image 5 year old cancer 2

GMA Image 5 year old cancer 3

ORIGINAL REQUEST:

Hello julle almal by Good Morning Angles.

Dit is ekke tannie Liezel. Een van Melti se mamma Melanie se suster. My brief is sweet en short en op die punt af. Ek stuur die boodskap aan julle met hoop in my hart dat julle Melti kan help om engele hier op aarde te loop soek onders ons menskinders van God.

Melti soek engele wie nie bang is om te help nie want Melti is nie bang vir die (kiemmemannetjies) kanker nie, engele wat kan help met donasies en gebede maak nie saak hoe klein of groot nie want al is die (kiemmemannetjies) kanker groot, sterk en gevaarlik baklei Melti baie hard terug met sy kleine lyfie deur die liefde en genade van God, engele wat ‘n verskil wil maak en om iemand se lewe te kan red want Melti wil bitter graag gered word van die (kiemmemannetjies) kanker sodat hy vir sy pappa Melt, mamma Melanie ‘n seuntjie kan wees, vir sy ousus Kayleigh (8) ‘n boetie. Sy ousus Kayleigh is die beste sussie in die hele wereld want al is dit moeilik en met tye deurmekaar probeer sy verstaan en help waar sy kan op haar eie manier al is dit met n briefie/kaartjie, soentjie, oproep, voice note of drukkies. Sy is baie lief vir haar boetie en bid elke aand so mooi dat Melti gesond sal word dat sy en Melti weer kan speel en lag soos in die “ou” dae.

Melti was as baba gediagnoseer met AML leukemia in 2013. Melti het in remissie gegaan en het nou in 2017 weer ‘n relapse. Melti gaan tans vir chemo sessies maar het ‘n beenmurgoorplanting nodig. Die mediesefonds wil nie betaal nie want hulle se hy het ‘n relapse gehad. Melti was in remissie agv die chemo en het nog nooit 'n beenmurgoorplanting gehad nie. Die medies betaal Melti se chemo sessies en hospitaal koste na die so called relapse, maar wil nie die beenmurgoorplanting betaal nie. Die kostes beloop -+ R1 000 000 vir die beenmurgoorplanting en R 140 000 om possible beenmurgskenkers op te spoor en te laat toets vir hulle klein seuntjie Melti.

Pappa Melt en Mamma Melanie het in 2013 baie uitgawes gehad toe Melti die kiemmemannetjies (kanker) die eerste keer loop ore aansit het en is daar deur sonder om te kla of iets te vra van enige iemand.

Maar die keer is hulle nie so gelukkig nie want meer mediese goedjies moet gedoen word, die mediesefonds wil nie betaal vir die beenmurgoorplanting nie en daar moet gesoek / toets  word na die beenmurgskenkers. Mamma Melanie werk nie tans nie en kyk in die hosptiaal na Melti.

Die uitgawes is die keer net te veel en moet vra vir hulp. Asb indien julle kan help kontak my of Mamma Melanie. Duisende dankie aan almal van julle.

Groete,

Liezel

Show's Stories