Good Morning Angels: Helping one aspiring teacher achieve her biggest dream

Good Morning Angels: Helping one aspiring teacher achieve her biggest dream

Stephne is a 23-year old, young woman, who has survived more than most. She beat cancer - twice. She was diagnosed with Leukaemia at the age of 3. According to her mom, she was the only child in her oncology ward, who survived. Luckily, a cancer survivor, Gerhard, has chosen to help Stephne, with the funds raised at the first of his own annual birthday golf days.

gma angels image

GOOD MORNING ANGELS (STEPHNE/GERHARD 19 JANUARY 2017)


REQUEST FROM: Elanza Schneider


REQUEST FOR: Stephne Malan


ANGEL 1: Cancer survivor, Gerhard

 

SPONSORING: Gerhard, a cancer survivor, organised a golf day with friends on his birthday. He will donate all proceeds to Stephne for her teaching studies at UNISA - a total of R 47 000,00! 


ANGEL 2:  Michelle Carel from the Cosmetic and Dental Emporium 


SPONSORING: The Cosmetic and Dental Emporium will sponsor all Stephne’s dental work


BACKGROUND: Stephne is a 23-year old, young woman, who has survived more than most. She beat cancer - twice. She was diagnosed with Leukaemia at the age of 3. According to her mom, she was the only child in her oncology ward, who survived. At the age of 5, the cancer was back - and again she survived all the chemo and treatment. Her single-mom and sister have been by her side all her life and draw inspiration from her strength and fighting spirit. Stephne wants to be a teacher and her family supports her - however they cannot support her financially. All the cancer treatment at a very young age, has taken its toll on her teeth and she also needs some dental help - which is also not in financial reach of her mom or sister. Luckily, a cancer survivor, Gerhard, has chosen to help Stephne, with the funds raised at the first of his own annual birthday golf days. Gerhard says, after surviving cancer he decided to celebrate his birthday in this way, to benefit other cancer patients and survivors.


ORIGINAL OFFER:


Goeie dag!

 

My naam is Gerhard. Ek het laas jaar kanker oorwin (ek was maar net lucky) en het daarna besluit dat ek jaarliks vir my verjaarsdag gaan celebrate deur 'n mini-golfdag te hou: “The Gerhard Invitational” LOL! 

 

Gedurende my behandeling het ek besef dat dit ‘n redelike duur oefening is en ek is seker dat daar mense daar buite moet wees wat nie die finansiele mas, geassosieerd met die siekte kan opkom nie.  Die doel van die dag is om fondse bymekaar te maak om te skenk aan sulke behoeftige kanker lyers! Dit is meestal my vriende en kollegas wat deelneem en bydra tot die doel elke jaar. (Daar sal hierdie jaar 48 deelnemers wees)

 

Ek sal dit hoog op die prys stel indien iemand van julle my kan skakel sodat ons verdere reëlings kan tref!

 

Dankie en Groete,

Gerhard

 

ORIGINAL REQUEST:

Goeie môre,

My sussie Stephne Malan (nou 23 jaar oud) is 'n kanker oorlewende - sy het dit 2 maal oorleef. Sy was op die ouderdom van 3 jaar al met ALL (Akute LimfoblasiteseLeukemie) gediagnoseer en op 5 jaar oud het sy 'n terugval gehad (weerALL, maar hierdie keer was dit in die serebro-spinale (brein)-vog).


Haar terugval was presies 'n maand en 'n half nadat ons die onderhoudsbehandeling gestaak het, na die eerste diagnose. Die tweede keer het ons haar amper verloor, soos haar onkoloog (Prof Mariana Kruger gese het: “alles wat moontlik kon verkeerd gaan, het verkeerd gegaan”:  Tuberkulose van die skelet; Pseudomona in die lynen in haar onderlyf, waterpokkies, gordel-roos, polio-slukstof ingekryterwyl sy immuun-onderdruk was ens ens) Sy het op ‘n stadium 14 keerteater toe gegaan in 3 weke se tyd om die infeksie te proeer uit-sny, en het soms begin wakker word onder narkose, omdat sy immuun begin raak het daarvoor).


Sy moes onderskeidelik bestraling en chemoterapie as behandeling gekry (vir ongeveer 7 jaar lank).  Ons het met tye gedink ons gaan haarverloor a.g.v. die sekondere infeksies, maar sy het deur-getrek.


Dit het haar groei n bietjie in die langtermyn beïnvloed, maar nienaastenby so baie soos wat dit haar hare en haar tandjies geaffekteerhet nie. Die bestraling wat sy kraniaal op haar brein gekry het, het haarhaar-follikels vernietig, en dun haartjies is haar voorland. Van die chemo’s wat sy moes kry, het doofheid tot gevolg gehad, en sy het gedeelte van haar gehoor verloor in een van haar oortjies.


Die dokters het n paar maal vir my ma gese om my sussie te laat gaan, haar kanse is feitlik nul op oorlewing. My ma het met baie bid en met geloof geweier om op te gee. Gebede van familie en vriende het help deurtrek, en Stephne het ook nooit ophou veg nie.

Stephne is die enigste kind in haar saal wat beide keer gediagnoseer is en (in Unitas hospitaal) wat vandag kan se sy het kanker, 2 maal, oorleef.


Sy is nou ‘n jong vrou van 24 en werk baie hard om te kan studeervolgende jaar. Sy wil graag grondslag-onderwys studeer. Finansieel is dit nog nie moontlik nie.


Sy het na skool ‘n kursus by Opti Baby gedoen en vir n jaar haarprakties in een van hul kleuterskole gedoen. Daarna het sy vir n jaar in Nederland gaan au-pair.  


Ek wil graag vra of jul kan help met enige van die volgende:


- Herstel van feitlik al haar tande (moontlike krone):

Haar tande is ongelooflik broos en breek maklik, sy het tans niemediese dekking nie en kan ook nie bekostig  om dit privaat te laatreg maak nie. Sy glimlag slegs toe-mond omdat dit, saam met haarmin en fyn haartjies, vir haar ‘n bietjie van ‘n swak selfbeeld gegeehet. 

Ons het vir n kwotasie gevra en die bedrag vir alles wat gedoen moet word is R19383,60.


- Haar onderwys studies:


Stephne is baie hardwerkend en gee altyd haar beste. Sy is ook bereid om te werk terwyl sy studeer. Stephne verdien baie meer uit die lewe as wat sy op hierdie oomblik kry. Sy is 'n sterk vrou en 'n wonderlike voorbeeld van moedhou, uithou en aanhou.


My ma ondersteun ons waar sy kan, alhoewel sy self n paar lenings het om nog af te betaal van jare terug se kostes vir Stephne. 

Sy sorg nou al 10 jaar alleen vir ons sonder enige finansiële hulp van my pa af. Ek woon huidiglik in Duitsland en kan slegs via epos gekontak word. 


Baie dankie vir jul tyd om Stephne se storie te lees.


Groete,


Elanza Schneider

Show's Stories