FOTO'S: Kardashian-suster verloof aan tromspeler
Updated | By Scenic Drive With Rian
Kyk net die pragtige ring!
Die oudste Kardashian-Jenner suster, Kourtney Kardashian, 42, is verloof aan die gewilde tromspeler, Travis Barker, 45.
LEES: Madonna steeds gek oor seks én dwelms
Die jare lange vriende het vroeg vanjaar hul verhouding bekend gemaak, en is sedertien smoorverlief.
Volgens berigte, was die media persoonlikheid nog nooit so verlief nie, en haar verhouding met Barker is anders van die res.
LEES: Marion Holm maak verskyning in gewilde sepie
Sondag, 17 Oktober, het Barker die groot vraag aan Kardashian gevra. Barker het Kardashian na die strand begelei, waar hy rooi en wit blomme in die vorm van 'n hart laat oprig het.
Barker het die groot vraag voor toeskouers gevra.
KRAVIS FOREVER 💍 @kourtneykardash @travisbarker pic.twitter.com/gymsssnMFr
— Kim Kardashian West (@KimKardashian) October 18, 2021
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Instagram
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
This list reveals what makes you a "Bad" South African
According to South Africans, if you do any of these things, you are a "b...
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago -
Oscars host jokes about being “last human host”, Netflix, Amazon and more
Legendary comedian and talk show host Conan O’Brien didn’t hold back in ...
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago