KYK: Dis wat Trevor Noah oor dié Monroe-rok-saga te sê het

KYK: Dis wat Trevor Noah oor dié Monroe-rok-saga te sê het

Die komediant en 'The Daily Show'-aanbieder, Trevor Noah, het sy mening gelug, oor Kim Kardashian wat verlede maand Marilyn Monroe se ikoniese rok by die 'Met Gala' gedra en vermoedelik vernietig het.

Kim Kardashian Met Gala Dress
AFP

Nadat die entrepreneur Kim Kardashian, Marilyn Manroe se ikoniese rok aangedra het na die 2022 Met Gala, dring die realitietsensasie daarop aan dat sy nie die rok vernietig het nie.

LEES: Legendariese Theuns Jordaan word by Woordfees gevier

Kardashian het genoem dat sy 'n helper gehad het wat haar gehelp het om die rok aan te trek. 

Baie bekendes het hul menings gelug hieroor en so ook, veelbekroonde komediant Trevor Noah. 

LEES: Britney Spears keer terug na Instagram ná troue

"Kim, wat het jy gedoen? Jy kon enigiets anders gedra het."

Volgens Noah, is dit 'n ikoniese rok en deel van die Amerikaanse-geskiedenis. 

Hier is wat Noah kwyt geraak het:

Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:

Volg ons op sosiale media: 

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories