'Mense ken my nou net as Koekie in Getroud Met Rugby ' - Rina Nienaber
Updated | By Dean Paulse
Van 'Peter' tot een van 'Getroud Met Rugby' se geliefste karakters. Rina Nienaber het saam Rian en die span kuier.
Rina Nienaber of beter bekend as die stem van 'Peter' het géén bekendstelling nodig nie.
Vir jare was Nienaber die stem agter die ikoniese karakter, 'Peter.'
"Heidi en Peter het 'n spesiale plek in my hart," het sy aan Rian gesê.
Sedert 2009, is Nienaber ook indie gewilde kykNet-sepie, 'Getroud Met Rugby' te sien. Sy vertolk die rol van 'Koekie Koekemoer.'
"Op hierdie stadium ken mense my net as Koekie - en sy het baie fans," noem sy.
Op Dinsdag, het 'Getroud Met Rugby' ook hul tiende verjaarsdag gevier.
LEES OOK: 'Ek kry verskriklik swaar' bieg Sharleen Surtie-Richards in eerlike onderhoud met Rian
Annelise Weiland, wat die stem agter die karaketer 'Heidi' was en wat ook meer bekend is as 'Hilda' in '7de Laan' het Nienaber verras met 'n boodskap.
Show's Stories
-
LOOK: Why are Athens and other Greek cities turning orange?
Greece suffers a new round of Saharan dust pollution.
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago -
LISTEN: Everyone from Hazelwood knows about the one-way
We want to know what the people know...
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago