Planne rondom Koningin Elizabeth se begrafnis lek uit
Updated | By Scenic Drive With Rian
Dit gons nadat Koningin Elizabeth (95) se planne vir wanneer sy sal sterf, uitgelek het.
Buckinghampaleis is woedend nadat die planne van Koningin Elizabeth se begrafnisplanne uitgelek het en maak nou werk daarvan om uit te vind wie die sondebok is.
LEES: Schwarp skryf sonder skaamte 'Skeef'-boek
Die afgelope paar dae gons dit nadat die planne, wat die kodenaam 'Operation London Bridge' gekry het, uitgelek het.
Dit verduidelik wat sal gebeur wanneer die koningin sal sterf.
LEES: KYK: 'Kommin' Brakpan-onnies maak naam op TikTok
Dit sluit in begrafnisreëlings, haar oudste seun en troonopvolger, Prinse Charles, in 'n TV-onderhoud die wêreld sal moet toespreek en 'n toer deur Brittanje sal onderneem.
Vlae sal ook moet binne 10 minute na haar dood halfmas moet hang.
LEES: Heléne Lombard: Van TV-feeks tot 'Boerediva'
Maar hoe het die planne uitgelek? Volgens bronne, wys vingers glo na die kantore van die Britse premier, Boris Johnson.
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Jonathan Brandy/ POOL/ AFP
Show's Stories
-
Report reveals that majority of unpaid TV licences are owed by Government
The SABC itself had admitted that the TV licence schemes are no longer r...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 10 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can ...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 11 hours ago