GMA: 11-year old Hayley needs help with her heart

GMA: 11-year old Hayley needs help with her heart

The Complimentary Breakfast - Helping Hayley with her heart. The GMA Fund will match the donation and help the Marais family with R50 000,00 towards Hayley's heart operation.

gma-blog_xJXEa4L.jpg

REQUEST FOR: Hayley Marais 

 

 

ANGEL 1: Christo Bezuidenhout, Round Table 



SPONSORING: The Round Table in Pretoria will be holding their annual variety concert at the end of October and 5,6 November at the Barnyard Theatre in Menlyn, where they raise funds to help people in need. They have R50 000,00 left in their fund raised last year and will donate that towards Hayley's heart operation.


ANGEL 2: Good Morning Angels Fund


SPONSORING: The GMA Fund will match the donation and help the Marais family with R50 000,00 towards Hayley's heart operation. 


BACKGROUND: 11-year old Hayley Marais from Springs is the love and joy of her parents Patricia and Albert. She was born just before Christmas in 2004. They soon had to deal with the reality that their beautiful baby-girl had a broken heart ... she had four different kinds of heart defects and had open-heart surgery when she was just six months old. Hayley recovered well and developed into a bright, bubbly young lady, who does well at school. However, the parents were warned that Hayley may have to go for another operation at some time ... and that time has come. Only now, the parents are not on a medical aid anymore and the cost to have their beautiful Hayley's heart mended is around R450 000,00. They've asked Good Morning Angels to help ...


YOU CAN HELP with a donation to the Hayley Marais Trust Fund !!


TRUST FUND DETAILS: 


Hayley Jordan Marais

First National Bank

62565939207

251242


hayley 1


hayley 2

ORIGINAL REQUEST:


Goeie Dag Vriende, Familie en kennise ...


My dogertjie, Hayley Marais is gebore op 22 Desember 2003 met 4 defekte op haar hart. Die defekt word genoem Tetralogie van Fallot. Die defekte is n gat in die hart tussen die onderste 2 kamers, n verdikte hart wand en kleppe wat lek. Sy het gegaan vir n ope hart operasie toe sy 6 maande oud was. Toe het hulle die gat in die hart reg gemaak en die klep vervang. Sy is tans 11 jaar oud. Sy het goed herstel en lewe n normale lewe, presteer goed op skool. Sy is werklik my oogappel. Die eerste operasie was gedoen gewees toe ons nog n mediese fonds gehad het. Haar spesialis het ons meegedeel  dat sy weer moet gaan vir n operasie om die klep te vervang wat nou weer erg lek. Maandag aand 12 Oktober 2015 het sy begin kla oor pyn in haar bors en haar arm. Dit is tekens dat die problem begin vererger.


Die Spesialis bereken dat die operasie in die omgewing van R450000-00 sal kos.

 

Ek gaan ook teen die einde van die week begin met my eie fonds insameling nadat ek 'n trust gestig het. Sodra die trust gestig is sal ek al die besonderhede deurgee.

 

 

Aangeheg is ook 2 fotos. 1 van haar 1ste operasie en n foto van waar sy blomme meisie was op n vriendin se troue

 

Hayley se Hart Spesialis

Dr. E. Colyn

012 644 1143

Suite 401

Netcare Unitas Hospital

 

Dankie vir die tyd wat jy opoffer om n verskil te maak in Hayley se lewe.


Hayley

 

Groete

Albert Marais


Show's Stories