"My Taal is Musiek" helping families with life saving operations

"My Taal is Musiek" helping families with life saving operations

The television show "My Taal is Musiek" is helping two families raise the necessary funds for life saving kidney operations.

gma-blog_xJXEa4L.jpg

GOOD MORNING ANGELS  25 NOVEMBER 2015 (TOUCH OF CLASS/DAPHNE/JUSTIN)


"My Taal is Musiek" helping two families raising funds for life saving kidney operations







* Part 1: A brother - blessed to give his sister his kidney *


WATCH: Today's Good Morning Angels on 28 December, 9pm on DSTV channel 146


REQUEST FROM: Marlene Van Deventer


REQUEST FOR: Daphne Lindeque and her brother, Hannes Senekal


ANGEL: Ruan du Toit and Deon van der Merwe from "My Taal is Musiek" and "Touch of Class" 


SPONSORING: Ruan and Deon raised funds while filming the second season of "My Taal is Musiek" and they will donate R30 000,00 towards Hannes' kidney donation to Daphne. 


BACKGROUND: 38-year old Daphne Lindeque is on dialysis four times a day. She has already had a kidney transplant - after her mom was the donor - in 2013. Everything went well, but then complications set in and now she has no kidney function at all. Daphne's brother Hannes is a match and has offered to be her second kidney donor. He however has no medical aid and his part of the operation needs to be paid for in cash. The family has raised most of the funds(R95 000,00) but still need the last R25 000,00 to make Daphne's second chance at a new kidney a reality. 




ORIGINAL REQUEST FOR DAPHNE AND HANNES:


Liewe Jacaranda Angels. 


My naam is Marlene van Deventer. Hiermee 'n versoek uit my hart vir my jarelange beste vriendin Daphne Lindeque. Sy is 38 jaar oud. Sy is altyd daar vir almal. Het altyd 'n glimlag op haar gesig. Altyd bereidwillig om ander te help. Nou het sy hulp nodig. 

Sy was in 2013 vir 'n nieroorplanting gewees. Daar was minimale funksie gewees van haar eie niere. Haar ma was die skenker van die eerste nier. Sy, en ons almal, was na die operasie bly gewees en dankbaar vir die 2de kans wat sy gegun was. En toe die teleurstelling. Die nier het gefunksioneer na die operasie, maar komplikasies het ingetree. Nou huidiglik dialiseer sy 4 keer per dag. Sy het tans GEEN nierfunksie nie. Sy het 'n skenker vir 'n ander nier. Haar broer is ge-identifiseer as die geskikte skenker en hy is bereid om sy nier vir haar te skenk. Haar broer het egter geen mediese fonds nie. Daphne se mediese fonds betaal vir haar as die ontvanger, vir die operasie. Hulle moet dus alles kontant betaal vir die skenker. Enige hulp in enige vorm sal waardeer word. Daar is 'n rekening geopen vir die operasie. Daar is reeds R50 000 in die rekening. Maar hulle benodig nog ten minste R70 000. Hulle het die 29ste September 2015 'n gholfdag vir fondsinsameling gehou. Hylle het nou nog R25 000,00 nodig. Sy kort dringend die fondse vir die nieroorplanting. Indien fondse beskikbaar is, kan die operasie dadelik geskeduleer word. DIT IS LEWENSBEDREIGEND!!!! 


Baie dankie


Marlene van Deventer


* Part 2: 9-month old baby Justin needs to have his kidney repaired ... urgently *


REQUEST FROM: Arelda Koekemoer and Willie Visser


REQUEST FOR: Geraldine and baby Justin Schenken


ANGEL: Ruan du Toit and Deon van der Merwe from "My Taal is Musiek" and "Touch of Class"


SPONSORING: Ruan and Deon raised funds while filming the second season of "My Taal is Musiek" and they will donate R30 000,00 to make Justin's kidney operation possible.


BACKGROUND: Baby Justin is 9-months old and his mom's 3rd son. It was a difficult pregnancy and six months after Justin's birth, it was established that he did not have proper kidney function. His mom was advised to keep an eye on him and bring him back when he was a little older. Now, his functioning kidney is also affected and the doctor has advised that the enlarged kidney needs to be removed as soon as possible. Geraldine was not able to add Justin to her medical aid, as his kidney disorder is seen as a pre-consisting medical problem. He can only be added in May 2016, but this might be too late for little Justin. The community in Polokwane has come out in support and they've managed to raise half of the funds needed for Justin's operation, but they need another R25 000,00 desperately, to save little Justin's kidney - and possibly her life. 


baby 1


ORIGINAL REQUEST FOR BABY JUSTIN:


Geagte Dianne/Good Morning Angels

In desperaatheid skryf ek aan julle hierdie brief.

Geraldine Schenkin, 'n dame wat saam my werk het dringend engeltjies se hulp nodig. 

Mamma Geraldine het swanger geraak met haar 3de seuntjie in baie moeilike omstandighede. Gedurende haar swangerskap het die Dokters haar Seuntjie (Justin)Gediagnoseer met 'n nier probleem. Met sy 6 weke ondersoek na geboorte het die dokter opgemerk sy een nier is baie groter as die ander een.


Hy het aan Geraldine (Justin se mamma) gesê sy moet hom weer vir ‘n opvolg bring op 9 maande, met die hoop dat sy nietjies beter sal funksioneer.


Justin is nou 9 maande oud en het vir sy opvolg ondersoek gegaan by die dokter. Sy toestand het egter versleg en die goeie nier/normale nier het ook nou skade gekry. Justin moet DRINGEND vir 'n nier operasie gaan waar hulle sy een nier moet verwyder. Agv omstandighede kon klein Justin nie op hulle medies gesit word voor geboorte nie omdat Justin voor geboorte gediagnoseer was met die nier probleem weier die medies om die operasie te dek. Die medies het sy nier op 'n wagtydperk gesit en enige ondersoeke of enige operasies wat gedoen moet word, sal die medies eers vir volgende jaar Mei-maand dek.


Ongelukkig sal klein Justin nie so lank kan wag vir die operasie nie. Daar kan enige tyd meer komplikasies intree indien Justin nie die operasie dringeld kry nie. Klein Justin moet egter so stil moontlik gehou word, om meer skade te probeer verhoed en mag nie val of op sy sye gedruk word nie om skade te verhoed.


Die kostes beloop R48,857.00 vir klein Justin se Operasie.  

Sien aangehegte inligting vir jul aandag. 

Asb Dianne en Good morning Angels Justin en sy ouers het jul eneltjies baie nodig.

Groete

Arelda


Listen to what happened on air this morning: 


Show's Stories