SA vermaaklikheidsterre se baba fotos
Updated | By The Late Show
Het jy al ooit
gewonder hoe jou gunsteling sanger gelyk het toe hulle ‘n baba was?
The Late Show het in die foto argiewe gaan krap en die oulikste fotos gekry!
Karlien van Jaarsveld
LEES OOK: Weirdest things ever thrown on stage during Francois van Coke performance
Francois van Coke
Dewald Wasserfall
En ons eie Rian van Heerden!
Dink jy jy kon geraai het wie hierdie bekende is as jy net hulle baba foto gesien het?
Hulle het in jou hart gekruip met hul sangtalent en hulle gaan vir seker in jou hart kruip met hulle oulike baba gesiggies!
Show's Stories
-
You're never too old to get down and boogy
Age doesn't matter when your body wants to groove and get down...
The Workzone with Alex Jay an hour ago -
Couple openly share their expectations in their relationship
Honesty is the best policy...
The Workzone with Alex Jay an hour ago