Amor Vittone gesels oor haar 'fantastiese' nuwe liefde
Updated | By Etienne Bruwer
Sangeres Amor Vittone deel meer oor die nuwe liefde in haar lewe.

Sanger, aanbieder en aktrise Amor Vittone, 50, het Donderdag 1 Desember meer oor die nuwe liefde in haar lewe vertel.
Die voormalige '7de Laan'-aktrise is tans in 'n verhouding met 47-jarige plastiese chirurg, Dr. Charles Serrurier.
KYK: Moot-inwoners gee bekende brug "vriendelike" gesig
"Ons het ontmoet op 'n 'blind date'," vertel Vittone.
"Hy is slim, het empatie, is emsioneel en net sulke fantastiese persoon."
Die 50-jarige vertel dat beide hulle lewens baie ooreenstem en dat hulle baie "fun" saam het.
LEES: 942's se Lisa Taylr deel goeie nuus na kankeragtige gewas
Vittone was behoorlik in haar noppies terwyl sy oor haar nuwe liefde gesels het.
Tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
WATCH: 'Stranger Things' drops trailer for season five
One of Netflix's most popular series, 'Stranger Things', is returning fo...
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago -
Five workplace habits putting your job at risk
These workplace red flags could be putting you and your career in a comp...
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago