Karlien van Jaarsveld toets positief vir COVID-19
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Die ‘Ruil Jou Vir My’ sanger moes inderhaas haar 'In My Mooimaakstoel' geleentheid uitstel.

Van Jaarsveld het op 18 Julie 2020 op haar Instagram-blad bevestig dat sy vir ‘n COVID-19 toets gegaan het en dat die resultaat positief was.
Die sangeres sê dat sy ligte simptome ervaar, onder andere moegheid, en het haar volgelinge aangeraai is om nie bekommerd oor haar te wees nie, want "daar is baie erger dinge in die lewe."
LEES: Dirk van der Westhuizen goes for a COVID-19 test
Karlien van Jaarsveld bly positief en sê , "Dis erg vir my om nie by my babatjie te slaap en hom vas te hou nie, en hy verstaan dit ook nie maar prys God Hy is in alles wat ons deurmaak. Nou kan pappa Joe (Breytenbach) "God" en die kids lekker bond, en hy kan nou sien ons baba slaap nie al van dag 1 af deur nie.”
View this post on InstagramA post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on
Karlien van Jaarveld het onlangs 'n dekade in die musiekbedryf gevier met 'n aanlyn vertoning, 'Karlien van Jaarsveld Grootste Treffers Konsert: 10 Jaar viering.'
Show's Stories
-
4 truths all parents should acknowledge
These parenting truths aren't shared to make you feel bad or guilty, but...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 16 hours ago -
Traditional ironing in Egypt doesn't seem that sanitary
A real-life "ironing" man uses his mouth and some water to perform the s...
The Workzone with Alex Jay 16 hours ago