Sanger Riana Nel deel opwindende nuus op Friday Live
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Suid-Afrikaanse sanger Riana Nel het Vrydag haar weergawe van Guns N' Roses se 'Sweet Child O' Mine' op Friday Live opgetree.

Een van Suid-Afrika se mees geliefde sangers, Riana Nel het weer haar verskyning op Breakfast with Martin Bester se Friday Live gemaak.
Vir hierdie week se Friday Live her Riana Nel haar weergawe van Guns N' Roses se 'Sweet Child O' Mine' opgetree.
Kyk die volle optrede hier:
Nel het ook die geleentheid gebruik om goeie nuus te deel – sy het 'n splinternuwe enklesnit vrygestel.
'Ek Wonder' is Vrydag op alle musiek-platforms beskikbaar en het vir die eerste keer op Breakfast with Martin Bester uitgespeel op 29 September.
Luister die nuwe enkelsnit hier:
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Chihuahua saves owner trapped in icy glacier hole
Don't judge a little lapdog by its size!
The Drive with Rob & Roz 9 hours ago -
Ed Sheeran showcases debut collection of Jackson Pollock-esque art
He's in love with shapes made with paint!
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago