MOET-KYK: Bernice West sing akoestiese weergawes van 'Die Hart' en 'Kom Binne'
Updated | By Jacaranda FM
2020 is amper verby en ons kon nie aan 'n beter manier dink om die jaar vaarwel te bied, as met spesiale akoestiese optredes van ons gunstelling plaaslike kunstenaars. Kyk hieronder!
Na die wegholsukses van haar eerste twee enkelsnitte 'Sonop-Blom' & 'Die Hart' het Bernice West een van Suid-Afrika se mees opwindende Afrikaanse kunstenaars geword.
LEES OOK: Bernice West talks about the Rustenburg High School choir and new music
In hierdie spesiale akoestiese musiekreeks, tree West twee van haar liedjies, 'Die Hart' en 'Kom Binne' op en deel ook meer oor die grootste lesse wat sy in 2020 en geleer het.
"2020 was 'n baie moeilike jaar, maar in 'n mate is ek dankbaar daarvoor. Dit het my net weereens herinner om dankbaar te wees vir wat ek het. Maar ek glo dat ons almal sterker hieruit gaan uitstap," vertel West.
Show's Stories
-
Children's lemonade stand steals spotlight at US Open
These little entrepreneurs are stealing the hearts of viewers and players!
The Drive with Rob & Roz 14 hours ago -
New indigenous miracle plant discovered in Western Cape
The discovery was made by a botanist who happened to be monitoring the a...
The Drive with Rob & Roz 14 hours ago