MOET-LUISTER: Nuwe enkelsnit 'Die Heelal' met Janie Bay en Early B pas uitgereik
Updated | By Jacaranda FM
Die gewilde sangeres Janie Bay het pas haar tweede enkelsnit in 2019 uitgereik - luister daarna hieronder!

“Die Heelal”, in samewerking met die bekende Afrikaanse rapper Early B, is soos die kletsrymer dit beskryf: “'n baie diep song op 'n "bed of beats".
LEES OOK: Ed Sheeran, Camila Cabello, and Cardi B's 'South of the Border'
Janie Bay hoop dat “Die Heelal” mense sal aanraak. “Ek is baie dankbaar vir hierdie lied wat ek en Hunter Kennedy saam geskryf het. Dis vir my baie na aan die hart. Ek is omtrent opgewonde oor die samewerking met Early B," vertel sy.
"Dit was vir my baie cool dat hy ingestem het om dit saam met my op te neem. Hy is volgense my `n belangrike stem vir alternatiewe Afrikaanse musiek.”

Early B vertel dat dit vir hom `n eer was om “Die Heelal” liedjie saam met Janie op te neem: “Ek’s ‘n Fan van haar werk. Die musiek gaan langer as ons hier op aarde wees en ek is trots om te se ek is deel hiervan. Ek voel hierdie ene gaan mense sommer vir baie jare bybly. Ek`s vrek excited vir die song!”
KYK NA DIE VIDEO HIERONDER:
Show's Stories
-
Mother's Day Craft market on Zeiss
What a lovely way to spend Mother's Day, out with the family on a market...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 11 hours ago -
Elephants help themselves to oranges on broken down truck
Nature has a way of always providing for itself...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 11 hours ago