Angelique Gerber deel fotos van haar groot dag

Angelique Gerber deel fotos van haar groot dag

Afrikaanse aktrise, Angelique Gerber het 'n rits fotos van haar en haar rugby-man, Jacques Potgieter, op sosiale media gedeel. 

Angelique Wedding
Facebook

Die twee is stilletjie verlede maand in Durbanville getroud in wat van die gaste beskryf het as 'n spog troue.


Angelique, beter bekend as die voormalige aanbieder van Boer Soek 'n Vrou, het Jacques 'n paar jaar gelede ontmoet nadat hulle op sosiale media begin gesels het.


Die twee is al sedert 2014 'n paartjie.


Sy het vroer die jaar aan Jacarnada FM News bevestig dat hulle in Durbanvill in die Kaap gaan trou en dat haar trourok deur Annika Couture ontwerp is.

Angelique Wedding
Facebook
Angelique Wedding
Facebook
Angelique Wedding
Facebook
Angelique Wedding
Facebook
Angelique Wedding
Facebook

Show's Stories